Academic Journals Database
Disseminating quality controlled scientific knowledge

ACE OF ACES M ST J PATTLE: TOP-SCORING ALLIED FIGHTER PILOT OF WORLD WAR

ADD TO MY LIST
 
Author(s): P. Sevenhuysen

Journal: Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
ISSN 2224-0020

Volume: 23;
Issue: 3;
Date: 2012;
Original page

Keywords: ISBN 1-874-80048-0 | E.C.R. Baker | Aviators in Africa | Suid-Afrika se vlieëniers | M.T. St John Pattie | vegvlieënier | Egipte | Griekeland | Brittanje

ABSTRACT
Ace of aces deur E.C.R. Baker is dieeerste boek in 'n nuwe reeks, Aviators in Africa, uitgegee deur Ashanti-Uitgewers. Hierdie reeks verwoord die wedervaringe van Suid-Afrika se vlieëniers wat wêreldwye erkening vir hul vaardigheid en dapperheid in die lug gedurende die twee wêreldoorloë ontvang het, In Ace of aces word die kort, maar avontuurlike loopbaan van M.T. St John Pattie as die Geallieerdes se mees suksesvolle vegvlieënier uitgebeeld teen die agtergrond van die verdediging van Egipte en Griekeland gedurende Brittanje se donker dae van 194041.
Affiliate Program     

Tango Rapperswil
Tango Rapperswil