Academic Journals Database
Disseminating quality controlled scientific knowledge

AVONTUURLIKE BAANBREKERSVLUG

ADD TO MY LIST
 
Author(s): Kobus Willers

Journal: Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
ISSN 2224-0020

Volume: 21;
Issue: 4;
Date: 2012;
Original page

Keywords: Suid-Afrikaanse Lugmag | Pierre van Ryneveld | Quintin Brand | Londen na die Kaap | Kaïro | Afrika | vlieëniers

ABSTRACT
In dieselfde jaar dat die Suid-Afrikaanse Lugmag tot stand gekom het - 1920 – het twee Suid-Afrikaners, Pierre van Ryneveld en Quintin Brand, die toe byna onmoontlike vermag deur vir die eerste keer die afstand van Londen na die Kaap, oor Kaïro en die vasteland van Afrika, per vliegtuig af te lê. Dit het durf, waagmoed en deursettingsvermoë geverg om dit te vermag. Albei was reeds gesoute vlieëniers, wat met vlieënde vaandels uit die pasafgelope 1914 – 18 oorlog gekom het. Hier volg 'n 'n biografie van Pierre van Ryneveld en die verhaal van sy en Quintin Brand se epiese vlug.

Tango Jona
Tangokurs Rapperswil-Jona

     Save time & money - Smart Internet Solutions