Academic Journals Database
Disseminating quality controlled scientific knowledge

Koherensiesin, selfdoeltreffendheid, lokus van beheer en uitbranding by maatskaplike werkers

ADD TO MY LIST
 
Author(s): S. Rothmann | H. Malan

Journal: South African Journal of Industrial Psychology
ISSN 0258-5200

Volume: 29;
Issue: 4;
Date: 2003;
Original page

Keywords: Koherensiesin | Selfdoeltreffendheid | Lokus van beheer | Uitbranding | Maatskaplike werkers

ABSTRACT
The objective of this article is to report on the relationships between social workers’ sense of coherence, self-efficacy and locus of control on the one hand and burnout on the other hand, and the extent to which these variables can predict their burnout. A survey design was used. The study population consisted of 107 social workers. Four questionnaires were used in the research, namely the Orientation to Life Questionnaire, the General Perceived Self-Efficacy Scale, the Work of Locus of Control Scale and the Maslach Burnout Inventory. The results showed that practically significant relationships exist between social workers’ sense of coherence, self-efficacy and locus of control on the one hand and burnout on the other hand. Opsomming Die doelstelling van hierdie artikel is om te rapporteer oor verbande tussen maatskaplike werkers se koherensiesin, selfdoeltreffendheid en lokus van beheer enersyds en uitbranding andersyds, en die mate waarin hierdie veranderlikes hul uitbranding kan voorspel. ’n Opnameontwerp is gebruik. Die ondersoekgroep het bestaan uit 107 maatskaplike werkers. Vier vraelyste is gebruik, naamlik die Lewensoriëntasievraelys, die Algemene Selfdoeltreffendheidsvraelys, die Werk-Lokus-van-Beheer-vraelys en die Maslach-Uitbrandingsvraelys. Die resultate van die empiriese ondersoek dui daarop dat daar prakties betekenisvolle verbande bestaan tussen maatskaplike werkers se koherensiesin, selfdoeltreffendheid en lokus van beheer enersyds en hul vlak van uitbranding andersyds.
Save time & money - Smart Internet Solutions      Why do you need a reservation system?