Academic Journals Database
Disseminating quality controlled scientific knowledge

'N PERD VAN 'N ANDER KLEUR SAS SOMERSET (1942-1986)

ADD TO MY LIST
 
Author(s): André Wessels

Journal: Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies
ISSN 2224-0020

Volume: 18;
Issue: 4;
Date: 2012;
Original page

Keywords: SAS Somerset | the "African Queen" | South African Navy | harbour protection | Sperboomvaartuie

ABSTRACT
ENGLISH ABSTRACT: This article pays homage to the SAS Somerset, the "African Queen" of the South African Navy, which was withdrawn from service on the 21nd March 1986. During her lifetime the ship rendered valuable service in aid of other ships and in harbour protection. AFRIKAANSE OPSOMMING: Naas die bekende vlootvaartuie soos byvoorbeeld duikbote, vliegdekskepe en missieldraende aanvalsvaartuie, is daar in die meeste vlote ter wereld ander vaartuigtipes wat soms 'n groot deel van hul leeftyd hawegebonde is, maar nogtans waardevolle diens ten behoewe van ander skepe of ter beskerming van hawens verrig. Sperboomvaartuie, die lelike eendjies maar waarskynlik ook van die belangrikste werkesels in enige vloot, val in hierdie kategorie, en die SAS SOMERSET, die "AFRICAN QUEEN" van die Suid-Afrikaanse Vloot, wat op 21 Maart 1986 uit diens gestel is, was so 'n vaartuig.

Tango Jona
Tangokurs Rapperswil-Jona

     Affiliate Program