Academic Journals Database
Disseminating quality controlled scientific knowledge

AN EFFECTIVE SCHEDULING SCHEME FOR LIFT CLUBS

ADD TO MY LIST
 
Author(s): W. Van Wijck

Journal: South African Journal of Industrial Engineering
ISSN 1012-277X

Volume: 9;
Issue: 1;
Date: 2012;
Original page

ABSTRACT
ENGLISH ABSTRACT: This paper describes a formula for scheduling the day-to-day operation of a lift club. The formula is remarkably simple, and can easily be implemented on a spreadsheet. It is also extremely flexible and can cater for almost any peculiarity that may arise. Much like a business, the lift club is viewed as an entity in its own right, rather than as a collection of individuals. The scheme can be used to generate interesting statistics such as percentage utilization of each member, average percentage utilization of all members, effective size of the lift club, etc. In addition, a graph, depicting each member's liability towards the club against time, can be generated. Finally, every member can obtain a record of his/her trip data over any specific period, which may be handy for income tax purposes.AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie artikel beskryf 'n fonnule vir die dag-tot-dag skedulering van 'n saamryklub. Die fonnule is merkwaardig eenvoudig en kan maklik op 'n sigblad geimplementeer word. Dit is ook besonder buigsaam deurdat dit vir bykans enige gebeurlikheid voorsienning maak. Die voorgestelde skeduleringsmetode beskou die saamryklub as 'n entiteit in eie reg, en skeduleing word vanuit die saamryklub se oogpunt gedoen. Die skema kan gebruik word om interesante statistieke soos byvoorbeeld die persentasie benutting deur enige lid, die gemiddelde persentasie benutting deur aIle lede, die effektiewe grootte van die klub, ens., te genereer. Voorts kan 'n grafiek gegenereer word wat elke lid se aanspreeklikheid teenoor die klub as 'n funksie van tyd grafies vertoon. Laastens kan enige lid op enige stadium 'n rekord trek van die aantal saamrygeleenthede wat hy oor 'n bepaalde periode voorsien en ontvang het. Dit mag handig wees vir belasting doeleindes.
RPA Switzerland

RPA Switzerland

Robotic process automation

    

Tango Jona
Tangokurs Rapperswil-Jona