Academic Journals Database
Disseminating quality controlled scientific knowledge

Ekumeniese kerkreg: Die aangewese weg?

ADD TO MY LIST
 
Author(s): Pieter J. Strauss

Journal: In die Skriflig
ISSN 1018-6441

Volume: 47;
Issue: 1;
Start page: 1;
Date: 2013;
Original page

Keywords: Ecumenical church polity | Church political discourse | Critical function | Common issues in polity

ABSTRACT
Die argument word gehoor dat kerkregeringstelsels soos dié van die Rooms-Katolieke, Lutherse en gereformeerde kerke van ’n transendentale aard was en is. Daardeur word geïmpliseer dat hierdie stelsels een transendentale, unieke vaste beginsel gebruik om ’n hele stelsel van kerkregering van buite af te bepaal. Volgens Leo Koffeman, ’n voorstander van ’n ekumeniese kerkreg, plaas hierdie stelsels hulself hiermee buite die diskoers oor kerkreg en kerkregering en die beweging van die Heilige Gees. ’n Ekumeniese kerkreg, daarenteen, is ten gunste van ’n gemeenskaplike kerkreg tussen kerke. Omdat dit verskillende tradisies bymekaar bring, is dit ’n kritiese en daarom beter benadering. Die skrywer oorweeg hierdie argumente krities in die lig van ’n gereformeerde benadering tot kerkreg.

Tango Jona
Tangokurs Rapperswil-Jona

    

Easyplan
HR software für Hotellerie

Automatische Erstellung
von Personaldokumente
und Anmeldungen bei Behörden